HKH Tutoring bied die volgende:

PRIVAATONDERRIG
As jy 'n een-tot-een-onderrig ervaring benodig, om te verseker dat jy die nodige hulp kry, dan is die Privaatonderrig opsie vir jou!
​
* Privaatonderrig word by jou huis, plaaslike biblioteek, boekwinkel, kantoor of enige ander plek van jou keuse aangebied (wat jy self moet reël)
​
* Standaard Afslag Pakket Tariewe beskikbaar vir 10, 20 en 30 lesse. Spesiale pakkete kan bereken word, indien jy meer as 30 lesse verlang.
​
* Buigsame ure (middae en aande).
​
* Tans bied ons privaat onderrig vir: Gr 8 -12 skoliere, studente van tersiëre instansies en volwassenes.
​
* Vakke wat aangebied word, sluit in: Biologie, Wiskunde, Fisiese Wetenskappe (Natuur- en Skeikunde), Lewenswetenskappe asook verskeie universiteitsvlak vakke.

groEp ONDERRIG
Ons bied ook onderrig vir klein groepies mense (twee tot vyf mense).
​
* Hierdie groep onderrig is slegs op aanvraag beskikbaar.
​
* Groep onderrig kan by 'n huis, plaaslike biblioteek, boekwinkel, kantoor of enige ander plek van jul keuse gedoen word (wat jul self moet reël).
​
* Koste-effektiewe manier om die hulp wat jul benodig te verkry.